 |
|
 |
Wenner van die 2009 SAMA-toekenning vir Afrikaanse komedie. Twaalf Goue en Platinum CD toekkenings & 3 Goue DVD toekennings.
Meester Afslaer (SA College of Auctioneering).
Afrikaanse Sanger en Vermaaklikheidskunstenaar, Komediant, TV-aanbieder & Vervaardiger, Humoris, Bemarker, Ambassadeur – Downsindroom Pretoria, Braaier, Rolmodel, Vlieghengelaar, Dromer, Eggenoot en Trotse Vader!
Bespreek enige van jou Gunsteling Afrikaanse Kunstenaar hier by ons. BESPREEK ANDER KUNSTENAARS BY ONS...
|
 |
Optredes
| 20 - 22 Oktober |
Ghanzi (Botswana) |
Bring&Braai op kykNET (Maandae 17h30)
Bring&Braai - eerste braai kompetisie op SA televisie - aangebied deur Thys die Bosveldklong (Maandae om 17h30) op kykNET
Lees meer...
Ambassadeur Thys kry Titel by Downsindroom!
Thys die Bosveldklong sal voortaan bekend staan as "Eerwaarde Thys ". Die Pretoria Downsindroom Vereniging het besluit om vir hul Ambassadeur en beskermheer n gepaste titel te gee. Na lank se wik en weeg ....en nog n keer weeg..... was toe besluit op "Eerwaarde" en sy amptelike seremonie was onlangs verfilm vir TV by Liedjieboer in Midrand.
Lees meer...

'Elkeen van ons het 'n rolmodel.' Hier is nou 4
Rolmodelle om van te kies.... 'n 'Swaargewig Komedie Vertoning'. Thys die Bosveldklong,
Zak van Niekerk, Gerhard Odendaal (Vaaitjie) en Jaco Labuschagne sal jou laat lag dat die lagspiere pyn.
Ek Ondersteun
Thys is ambassadeur vir die Downsindroom in Pretoria, en spandeer graag tyd saam met die kinders om hulle lewens te verryk.
|
|


 |
| |
|
|
|